; *** Inno Setup version 4.2.2+ Afrikaans messages *** ; ; Created by: Hermien Brits ; E-mail: hermien@hmk.co.za ; [LangOptions] LanguageName=Afrikaans LanguageID=$0436 LanguageCodePage=0 ; If the language you are translating to requires special font faces or ; sizes, uncomment any of the following entries and change them accordingly. ;DialogFontName= ;DialogFontSize=8 ;WelcomeFontName=Verdana ;WelcomeFontSize=12 ;TitleFontName=Arial ;TitleFontSize=29 ;CopyrightFontName=Arial ;CopyrightFontSize=8 [Messages] ; *** Application titles SetupAppTitle=Installasie SetupWindowTitle=Installasie - %1 UninstallAppTitle=Verwyder UninstallAppFullTitle=Verwyder %1 ; *** Misc. common InformationTitle=Inligting ConfirmTitle=Bevestig ErrorTitle=Fout ; *** SetupLdr messages SetupLdrStartupMessage=Hierdie program sal %1 installeer. Wil u voortgaan? LdrCannotCreateTemp=Onmoontlik om 'n tydelike leêr te skep. Installasie gestaak LdrCannotExecTemp=Onmoontlik om 'n uitvoerbare leêr in die tydelike gids te skep. Installasie gestaak ; *** Startup error messages LastErrorMessage=%1.%n%nFout %2: %3 SetupFileMissing=Die leêr %1 word vermis in die installasie gids. Korrigeer die fout of verkry 'n nuwe weergawe van die program. SetupFileCorrupt=Die installasie leêrs is korrup. Verkry 'n nuwe weergawe van die program. SetupFileCorruptOrWrongVer=Die installasie leêrs is korrup, of onversoenbaar met hierdie weergawe van Installeerder. Korrigeer die problem of verkry 'n nuwe weergawe van die program. NotOnThisPlatform=Hierdie program sal nie loop op %1 nie. OnlyOnThisPlatform=Hierdie program moet geloop word op %1. WinVersionTooLowError=Hierdie program vereis %1 weergawe %2 of nuuter. WinVersionTooHighError=Hierdie program kan nie geinstalleer word op %1 weergawe %2 of nuuter nie. AdminPrivilegesRequired=U moet ingeteken wees as 'n administreerder om hierdie program te installeer. PowerUserPrivilegesRequired=U moet aangeteken wees as 'n administreerder of as 'n lid van die Power Users groep om hierdie program te installeer. SetupAppRunningError=Die installeerder het opgetel dat %1 op die oomblik loop.%n%nMaak asb. nou alle kopieë daarvan toe, en kliek dan Aanvaar om voort te gaan, of Kanselleer om die installasie te verlaat. UninstallAppRunningError=Verwyder het opgetel dat %1 op die oomblik oop is.%n%nMaak asb. alle kopieë daarvan toe, en kliek dan op Aanvaar om voort te gaan, of Kanselleer om die verwyderaar te verlaat. ; *** Misc. errors ErrorCreatingDir=Die installeerder kon nie die gids %1 skep nie ErrorTooManyFilesInDir=Onmoontlik om 'n leêr in die gids "%1" te skep omdat dit te veel leêrs bevat ; *** Setup common messages ExitSetupTitle=Verlaat Installeerder ExitSetupMessage=Installasie is nog nie voltooi nie. Indien u dit nou verlaat, sal die program nie geinstalleer wees nie.%n%nU kan die Installeerder later weer uitvoer om die installasie te voltooi.%n%nVerlaat die Installeerder? AboutSetupMenuItem=&Meer oor die Installeerder... AboutSetupTitle=Meer oor die Installeerder AboutSetupMessage=%1 weergawe %2%n%3%n%n%1 tuisblad: %n%4 AboutSetupNote= ; *** Buttons ButtonBack=< &Terug ButtonNext=&Vorentoe > ButtonInstall=&Installeer ButtonOK=Aanvaar ButtonCancel=Kanselleer ButtonYes=Ja ButtonYesToAll=Ja vir &Almal ButtonNo=&Nee ButtonNoToAll=N&ee vir Almal ButtonFinish=&Voltooi ButtonBrowse=&Rondblaai... ButtonWizardBrowse=R&ondblaai... ButtonNewFolder=&Skep Nuwe Gids ; *** "Select Language" dialog messages SelectLanguageTitle=Kies Installeerder Taal SelectLanguageLabel=Kies die taal om te gebruik gedurende die installasie: ; *** Common wizard text ClickNext=Kliek Volgende om voort te gaan, of Kanselleer om die installeerder te verlaat. BeveledLabel= BrowseDialogTitle=Blaai Rond Vir Gids BrowseDialogLabel=Kies 'n gids in die lys hieronder, en kliek Aanvaar. NewFolderName=Nuwe Gids ; *** "Welcome" wizard page WelcomeLabel1=Welkom by die [name] Installasie Guru WelcomeLabel2=Hierdie program sal [name/ver] installeer op u rekenaar.%n%nDit word aanbeveel dat u alle ander programme toemaak voor dat u voortgaan. ; *** "Password" wizard page WizardPassword=Wagwoord PasswordLabel1=Hierdie installasie word deur 'n wagwoord beskerm. PasswordLabel3=Verskaf asb. die wagwoord, en kliek Volgende om voor te gaan. Wagwoorde is sensitief vir hoofletters. PasswordEditLabel=&Wagwoord: IncorrectPassword=Die wagwoord wat u ingesleutel het is nie korrek nie. Probeer asb. weer. ; *** "License Agreement" wizard page WizardLicense=Lisensie Ooreenkoms LicenseLabel=Lees asb. die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan. LicenseLabel3=Lees asb. die volgende Lisensie Ooreenkoms. U moet die terme van hierdie ooreenkoms aanvaar voordat u voortgaan met die installasie. LicenseAccepted=Ek &aanvaar die ooreenkoms LicenseNotAccepted=Ek aan&vaar nie die ooreenkoms nie. ; *** "Information" wizard pages WizardInfoBefore=Inligting InfoBeforeLabel=Lees asb. die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan. InfoBeforeClickLabel=Wanneer u gereed is op voort te gaan met die Installasie, kliek Volgende. WizardInfoAfter=Inligting InfoAfterLabel=Lees asb. die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan. InfoAfterClickLabel=Wanneer u gereed is op voort te gaan met die Installasie, kliek Volgende. ; *** "User Information" wizard page WizardUserInfo=Gebruiker Inligting UserInfoDesc=Sleutel asb. u inligting in. UserInfoName=&Gebruiker Naam: UserInfoOrg=&Organisasie: UserInfoSerial=&Registrasie Nommer: UserInfoNameRequired=U moet 'n naam insleutel. ; *** "Select Destination Location" wizard page WizardSelectDir=Kies Bestemming Ligging SelectDirDesc=Waar moet [naam] geinstalleer word? SelectDirLabel3=Die installeerder sal [name] installeer in die volgende gids. SelectDirBrowseLabel=Om voort te gaan, kliek Volgende. Indien u 'n ander gids wil kies, click Rondblaai. DiskSpaceMBLabel=Ten minste [mb] MB oop hardeskyf spasie word benodig. ToUNCPathname=Die installeerder kan nie installeer na 'n UNC gidsnaam nie. Indien u probeer om te installeer op 'n netwerk, sal u 'n netwerk aandrywer moet afbeeld. InvalidPath=U moet 'n volledige pad insleutel met 'n aandrywer letter; bv.:%n%nC:\APP%n%nof 'n UNC pad in die vorm:%n%n\\server\share InvalidDrive=Die aandrywer of UNC netwerk gids wat u gekies het bestaan nie of is nie toeganklik nie. Kies asb. 'n ander een. DiskSpaceWarningTitle=Onvoldoende Aandrywer Spasie DiskSpaceWarning=Die installasie vereis ten minste %1 KB oop spasie, maar die gekose aandrywer het slegs %2 KB spasie beskikbaar.%n%nWil u voortgaan ten spyte daarvan? DirNameTooLong=Die gids naam of pad is te lank. InvalidDirName=Die gidsnaam is ongeldig. BadDirName32=Gidsname mag nie een van die volgende karakters bevat nie:%n%n%1 DirExistsTitle=Gids Bestaan DirExists=Die gids:%n%n%1%n%nbestaan alreeds. Wil u ten spyte daarvan steeds daarheen installeer? DirDoesntExistTitle=Gids Bestaan Nie DirDoesntExist=Die gids:%n%n%1%n%n bestaan nie. Wil u die gids skep? ; *** "Select Components" wizard page WizardSelectComponents=Kies Komponente SelectComponentsDesc=Watter komponente moet geinstalleer word? SelectComponentsLabel2=Kies die komponente wat u wil installeer; deselekteer die komponente wat u nie wil installeer nie. Kliek Volgende wanneer u gereed is om voort te gaan. FullInstallation=Volledige Installasie ; if possible don't translate 'Compact' as 'Minimal' (I mean 'Minimal' in your language) CompactInstallation=Kompakte Installasie CustomInstallation=Pasgemaakte Installasie NoUninstallWarningTitle=Komponente Bestaan NoUninstallWarning=Die installeerder het opgetel dat die volgende komponente reeds op u rekenaar geinstaleer is:%n%n%1%n%nOm die komponente te deselekteer sal hulle nie verwyder nie.%n%nWil u ten spyte daarvan voortgaan? ComponentSize1=%1 KB ComponentSize2=%1 MB ComponentsDiskSpaceMBLabel=Huidige seleksie vereis ten minste [mb] MB aandrywer spasie. ; *** "Select Additional Tasks" wizard page WizardSelectTasks=Kies Bykomende Take SelectTasksDesc=Watter bykomente take moet uigevoer word? SelectTasksLabel2=Kies die bykomende take wat u wil hê die Installeerder moet uitvoer tydens die [name] installasie, en kliek dan Volgende. ; *** "Select Start Menu Folder" wizard page WizardSelectProgramGroup=Kies Start Menu Gids SelectStartMenuFolderDesc=Waar moet die Installeerder die program se kortpaaie plaas? SelectStartMenuFolderLabel3=Die installeerder sal die program se kortpaaie in die volgende Start Menu gids plaas. SelectStartMenuFolderBrowseLabel=Om voort te gaan, kliek Volgende. Indien u 'n ander gids wil kies, kliek Rondblaai. NoIconsCheck=&Moenie enige ikone skep nie MustEnterGroupName=U moet 'n gidsnaam insleutel. GroupNameTooLong=Die gidsnaam of pad is te lank. InvalidGroupName=Die gidsnaam is ongeldig. BadGroupName=Die gidsnaam mag nie enige van die volgende karakters bevat nie:%n%n%1 NoProgramGroupCheck2=&Moenie 'n Start Menu gids skep nie ; *** "Ready to Install" wizard page WizardReady=Gereed om te Installeer ReadyLabel1=Die installeerder is nou gereed om [name] te begin installeer op u rekenaar. ReadyLabel2a=Kliek Installeer om voort te gaan met die installasie, of kliek Terug indien u enige keuses wil hersien of verander. ReadyLabel2b=Kliek Installeer om voort te gaan met die installasie. ReadyMemoUserInfo=Gebruiker inligting: ReadyMemoDir=Bestemming ligging: ReadyMemoType=Installasie tipe: ReadyMemoComponents=Geselekteerder komponente: ReadyMemoGroup=Start Menu gids: ReadyMemoTasks=Bykomende take: ; *** "Preparing to Install" wizard page WizardPreparing=Voorbereiding om te Installeer PreparingDesc=Die installeerder is besig om voor te berei om [name] op u rekenaar te installeer. PreviousInstallNotCompleted=Die installasie/verwydering van 'n vorige program is nie voltooi nie. U moet u rekenaar restart om daardie installasie te voltooi.%n%nNadat u die rekenaar restart het, kan u die instaleerder weer uitvoer om die installasie van [name] te voltooi. CannotContinue=Die installeerder kan nie voortgaan nie. Kliek asb. Kanselleer om dit te verlaat. ; *** "Installing" wizard page WizardInstalling=Besig om te Installeer InstallingLabel=Wag asb. terwyl [name] op u rekenaar geinstalleer word. ; *** "Setup Completed" wizard page FinishedHeadingLabel=Voltooi die [name] Installasie Guru FinishedLabelNoIcons=Die [name] installasie is voltooi. FinishedLabel=Die [name] installasie is voltooi. Die program kan uitgevoer word deur die geinstalleerde ikone te gebruik. ClickFinish=Kliek Voltooi om die installeerder te verlaat. FinishedRestartLabel=Om die [name] installasie te voltooi, moet u rekenaar restart word. Wil u die rekenaar nou restart? FinishedRestartMessage=Om die [name] installasie te voltooi, moet u rekenaar restart word.%n%nWil u die rekenaar nou restart? ShowReadmeCheck=Ja, ek wil die README leêr besigtig YesRadio=&Ja, restart die rekenaar nou NoRadio=&Nee, ek sal die rekenaar later restart ; used for example as 'Run MyProg.exe' RunEntryExec=Voer %1 uit ; used for example as 'View Readme.txt' RunEntryShellExec=Besigtig %1 ; *** "Setup Needs the Next Disk" stuff ChangeDiskTitle=Installeerder Benodig Volgende Disket SelectDiskLabel2=Plaas asb. Disket %1 in die aandrywer en kliek Aanvaar.%n%nIndien die leêrs in 'n ander gids gevind kan word as die een hieronder, sleutel die korrekte pad in of kliek Rondblaai. PathLabel=&Pad: FileNotInDir2=Die leêr "%1" kan nie gevind word in "%2" nie. Plaas asb. die korrekte disket in die aandrywer of kies 'n ander gids. SelectDirectoryLabel=Spesifiseer asb. die ligging van die volgende disket. ; *** Installation phase messages SetupAborted=Die installasie was nie voltooi nie.%n%nKorrigeer asb. die probleem en voer die installeerder weer uit. EntryAbortRetryIgnore=Kliek Probeer Weer om weer te probeer, Ignoreer om ten spyte hiervan voort te gaan, of Stop om die installasie te kanselleer. ; *** Installation status messages StatusCreateDirs=Skepping van gidse... StatusExtractFiles=Uithaal van leêrs... StatusCreateIcons=Skepping van kortpaaie... StatusCreateIniEntries=Skepping van INI inskrywings... StatusCreateRegistryEntries=Skepping van registrasie inskrywings... StatusRegisterFiles=Registrering van leêrs... StatusSavingUninstall=Stoor van verwyderingsinligting... StatusRunProgram=Voltooiing van installasie... StatusRollback=Terugdraai van veranderinge... ; *** Misc. errors ErrorInternal2=Interne fout: %1 ErrorFunctionFailedNoCode=%1 gefaal ErrorFunctionFailed=%1 gefaal; kode %2 ErrorFunctionFailedWithMessage=%1 gefaal; kode %2.%n%3 ErrorExecutingProgram=Onmoontlik om die volgende leêr uit te voer:%n%1 ; *** Registry errors ErrorRegOpenKey=Fout terwyl register sleutel oopgemaak word:%n%1\%2 ErrorRegCreateKey=Fout terwyl register sleutel geskep word:%n%1\%2 ErrorRegWriteKey=Fout terwyl geskryf word na register sleutel:%n%1\%2 ; *** INI errors ErrorIniEntry=Fout terwyl INI inskrywing in die leêr "%1" gemaak word. ; *** File copying errors FileAbortRetryIgnore=Kliek Probeer Weer om weer te probeer, Ignoreer om hierdie leêr oor te slaap (nie aanbeveel nie), of Stop om die installasie te verlaat. FileAbortRetryIgnore2=Kliek Probeer Weer om weer te probeer, Ignoreer om voort te gaan ten spyte hiervan (nie aanbeveel nie), of Stop om die installasie te verlaat. SourceIsCorrupted=Die bron leêr is korrup SourceDoesntExist=Die bron leêr "%1" bestaan nie ExistingFileReadOnly=Die bestaande leêr is gemerl as lees-alleenlik.%n%nKliek Probeer Weer om die lees-alleenlik attribuut te verwyder en weer te probeer, Ignoreer om hierdie leêr oor te slaan, of Stop om die installasie te verlaat. ErrorReadingExistingDest='n Fout het gebeur terwyl die bestaande leêr gelees is: FileExists=Die leêr bestaan alreeds.%n%nWil u die leêr oorskryf? ExistingFileNewer=Die bestaande leêr is nuuter as die een wat die Installeerder probeer installeer. Dit word aanbeveel dat u die bestaande leêr hou.%n%nWil u die bestaande leêr hou? ErrorChangingAttr='n Fout het gebeur terwyl die attribute van die bestaande leêr verander is: ErrorCreatingTemp='n Fout het gebeur toe 'n leêr in die bestaande gids geskep is: ErrorReadingSource='n Fout het gebeur terwyl die bronleêr gelees is: ErrorCopying='n Fout het gebeur terwyl 'n leêr gekopieer is: ErrorReplacingExistingFile='n Fout het gebeur toe die bestaande leêr oorskryf is: ErrorRestartReplace=HerbeginVerander gefaal: ErrorRenamingTemp='n Fout het gebeur terwyl 'n leêr in die bestemmingsgids van naam verander is: ErrorRegisterServer=Onmoontlik om die DLL/OCX te registreer: %1 ErrorRegisterServerMissingExport=DllRegisterServer nie gevind ErrorRegisterTypeLib=Onmoontlik om die biblioteek tipe te registreer: %1 ; *** Post-installation errors ErrorOpeningReadme='n Fout het gebeur terwyl die README leêr oopgemaak is. ErrorRestartingComputer=Die installeerder kon nie die rekenaar restart nie. Doen dit asb. manueel. ; *** Uninstaller messages UninstallNotFound=Leêr "%1" bestaan nie. Kan nie installeer nie. UninstallOpenError=Leêr "%1" kan nie oopgemaak word nie. Onmoontlik om te verwyder. UninstallUnsupportedVer=Die verwyder logboek leêr "%1" se formaat word nie herken deur hierdie weergawe van die verwyderaar nie. Onmoontlik om te verwyder UninstallUnknownEntry='n Onbekende inskrywing (%1) is teëgekom in die verwyder logboek ConfirmUninstall=Is u seker dat u %1 en al die komponente daarvan heeltemal wil verwyder? OnlyAdminCanUninstall=Hierdie installasie kan slegs verwyder word deur 'n gebruiker met administratiewe regte. UninstallStatusLabel=Wag asb. terwyl %1 van u rekenaar verwyder word. UninstalledAll=%1 is suksesvol verwyder vanaf u rekenaar. UninstalledMost=%1 verwydering voltooi.%n%nSommige elemente kan nie verwyder word nie. Hierdie elemente kan manueel verwyder word. UninstalledAndNeedsRestart=Om die verwydering van %1 te voltooi, moet u rekenaar restart word.%n%nWil u nou restart? UninstallDataCorrupted="%1" leêr is korrup. Onmoontlik om te verwyder ; *** Uninstallation phase messages ConfirmDeleteSharedFileTitle=Verwyder Gedeelde Leêr? ConfirmDeleteSharedFile2=Die stelsel dui aan dat die volgende gedeelde leêrs nie meer deur enige programme gebruik word nie. Moet die verwyderaar die gedeelde leêr verwyder?%n%nIndien enige programme hierdie leêr steeds gebruik en dit verwyder is, sal daardie programme nie meer reg funksioneer nie. Indien u onseker is, kies Nee. Indien die leêr op u stelsel gelaat word, sal dit geen skade doen nie. SharedFileNameLabel=Leêrnaam: SharedFileLocationLabel=Ligging: WizardUninstalling=Verwyderingstatus StatusUninstalling=Verwyder %1... ; The custom messages below aren't used by Setup itself, but if you make ; use of them in your scripts, you'll want to translate them. [CustomMessages] NameAndVersion=%1 weergawe %2 AdditionalIcons=Bykomende ikone: CreateDesktopIcon=Skep 'n &werksblad ikoon CreateQuickLaunchIcon=Skep 'n &Quick Launch ikoon ProgramOnTheWeb=% op die Web UninstallProgram=Verwyder %1 LaunchProgram=Voer %1 uit AssocFileExtension=&Assosieer %1 met die %2 leêr uitbreiding AssocingFileExtension=Associating %1 with the %2 file extension...